Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SANGER EN DANSER CHUBBY CHECKER
KORT VOOR LANK
KYLE PIETERSEN OOR SY VERLOOFDE, AMORAY EBRAHIM
FLITSVRAE: KURT DARREN
DIE VREDE WAARVOOR EK MOES VEG • Haar vriendin is dood nadat hulle as tieners wreed aangeval is, maar sy het oorleef. En nou, jare later, is haar lewe eindelik mooi
MYNE IS GROTER AS JOUNE • Wat kry jy as die grootste ego’s op aarde mekaar vind? Eers ’n bromance – en dan kleinlikheid wat die wêreld verstom
NUWE HARE, nuwe planne • Twintig jaar lank was hy ’n kaalkop. Maar vandag spog die akteur Clint Brink met ’n kop vol nuwe hare – en allerlei nuwe projekte nadat hy Binnelanders verlaat het
OPSTAAN VOOR SONOP VIR ’N DROOM • Hy’t soggens douvoordag lekkers en tjips verkoop sodat hy na sy matriekafskeid kan gaan. Toe word sy ywer raakgesien en onverwags beloon
‘G’N ROOI VLAGGIES NIE’ • Die Amerikaner met wie haar dogter getrou het, het soos ’n goeie, saggeaarde ou gelyk – toe kom die nuus dat hy haar vermoor het
HIER’S ONS TOP-30! • Die standaard was weer hoog en die keuses moeilik toe ons uit honderde indrukwekkende inskrywings vir vanaar se Mej. Tiener-kompetisie die top-30 moes kies. Hier’s die deelnemers wat ons die meeste beïndruk het
PANNEKOEK & maats • Met eiers, melk en meel kan jy wondere verrig. Dié week bak ons van pannekoek tot PLAAT-KOEKIES en WAFELS
VOL IN DIE KOL OF NIE? • Sommige sterre weet nét hoe om aan te trek, terwyl ander se uitrustings veel te wense oorlaat. Ons paneel skei die kaf van die koring
KIES DIE BESTE BASIS • Vloeibaar, romerig, poeier of stiffie – die regte onderlaag maak ál die verskil. Hier’s hoe om jóú pasmaat te vind
WINTER-WARMTE • Geniet jou gunsteling-warm drankie in een van dié mooi bekers
MY MAN EN SEUN IS ALBEI ’N PROBLEEM
DEEL JOU DIAGNOSE MET JOU FAMILIE • As jy terminaal siek raak, raak dit nie net jou liggaam nie, dit raak ook jou verhoudings. Só kan jy met jou geliefdes praat wanneer jy ’n ernstige diagnose kry
KRY JOU KREDIETKAART UIT DIE ROOI • Jy het so wild tekere gegaan met jou kredietkaart dat jy net maandeliks skuld daarop afbetaal en niks meer nie. Hier is vyf stappe om dit reg te ruk
BEWAAR JOU KRUIE VIR LATER
JOU STERRE
Die toergids • ’n Herehuis in die hartjie van Charleston is vol geskiedenis, geheime en natuurlik spoke. Maar vir Hesta is al die kuns, meubels en blink net te veel
Vir voortieners en kleintjies
*kyk & luister
BEELDSPRAAK
Talent in die kollig • Ons kyk na die groot name wat nou ’n impak in die bedryf maak
Franja: ’n Nuwe era van musiek • Haar splinternuwe album beloof meer ‘volwasse, eerlike en sielvolle klanke’
*TV-gids
SACHA FEINBERG-MNGOMEZULU
HUISgenotjies
RAAISELS
Boggelrugwalvisse en waar hulle geboorte gee
ELDERS IN DIE WÊRELD
DINOSOURUS-FOSSIEL GOEIE NUUS KAN HELP MET KANKERNAVORSING
Wat’s in ’n naam?
MIGRASIE
17 JUNIE 1885 – DIE VRYHEIDSTANDBEELD KOM IN NEW YORK AAN
VYF VINNIGE VRAE
ALEX WARREN • HY’S DIE NUWE ED SHEERAN VAN HARTSEER, MOOI MUSIE
Mikrobiologie • Ons leer meer oor hoe onsigbare organismes ons wêreld beïnvloed
GEELKOORS-MUSKIETE • Hierdie goggatjies is dalk...